Zoekresultaten voor: *
Resultaat 1 - 4 (van 4)
Tippie se eerste boek van syfers
AFRIKAANS - «201C»Tippie se eerste boek oor syfers«201D» is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats hou «0149» pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl hulle die wêreld van die syfers 1-5 verken.
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Die groot baba boek
AFRIKAANS - Alle babas is op hul eie manier vir hulle mammas onweerstaanbaar en oulik - of dit nou dierebabatjies of mensbabatjies is. Die vrolike verkenning van allerhande pasgebore diertjies kan 'n heerlike gesprek oor gesinsuitbreiding uitlok. Ook die perfekte geskenk vir iemand wat pas 'n boetie of sussie ryker geword het!
Afrikaans | Protea Boekhuis, * | 2024
Gedrukt boek
Tippie se eerste boek van troeteldiere
AFRIKAANS - In «201C»Tippie se eerste boek oor troeteldiere«201D» is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. Tippie kan kies uit «0149» paar vreemde diere - van ovaalponie wat lief is vir macaroni tot «0149» marmot met «0149» pruik! Tippie en hierdie snaakse diere sal jou kleinding laat skaterlag terwyl hulle leer oor verskillende tipes troetel-diere.
Afrikaans | LAPA, * | 2024
Gedrukt boek
Kyk voel vat Plaasmaats
AFRIKAANS - Hierdie boek bevat sagsinnige rympies met gepasde teksture waaraan jou baba kan vat en voel. Dit is die ideale manier om jou baba op 'n sensoriese wyse bekend te stel aan plaasdiere.
Afrikaans | Priddy Books, * | 2018
Gedrukt boek